Dis Sous

Die soektog na spier en krag maak laat ons skaakse dinge doen...It's all about the GAINZ! Van Frootloops voor gym tot jou ouma se slippers . Ons praat oor als, die waarheid is rou!

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

Frootloops pre-workout

Monday Jan 14, 2019

Monday Jan 14, 2019

Met legday om die draai is ons opsoek na daai extra pomp. Is Frootloops dalk die nuwe pre-workout wonderwerk? Ons kyk na die pros en cons en toets dit op die spot. 
 
Hosts: Juan, Piere en Flippie

Copyright 2019 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20240320